支气管挂什么科
Voorkoms
百度 村组干部作为党的农村方针政策的具体执行者,一手紧连政府,一手牵系群众。
Die Document Object Model (DOM) is 'n programeringspesifikasie wat deur die World Wide Web Consortium (W3C) ontwikkel is.
Dit stel die programeerder in staat om HTML- en XML-dokumente te hanteer op 'n objekgeori?nteerde wyse, tans is hierdie opmerktale, slegs staties, net 'n uitleg van data en visuele strukture binne 'n bladsy.
DOM bied 'n dinamies en wyer spektrum van beheer oor hierdie strukture - elke voorwerp het 'n stel instruksies en aksies wat gekoppel word aan dit.
Die DOM bied twee spesifikasies: DOM Core, wat ondersteuning bied vir XML en as basis dien vir die tweede spesifikasie, DOM HTML wat dien as uitbreiding tot HTML dokumente.